Openbaring – Deel 2: Hoofstukke 1 – 7

R0,00R220,00

SKU: N/A Categories: ,

Description

Kernoorloë, mikroskywe, die einde van die wêreld, die antichris, die merk van die dier en vele meer vorm deel van baie gelowiges se eindtyd scenarios. Kan hierdie konsepte wel Bybels bewys word? Die antwoord is ‘n duidelike nee.

Terwyl die opvolgende volumes die boek van Openbaring vers-vir-vers hanteer, lê hierdie eerste volume die noodsaaklike grondslag en skep ‘n Bybelse konteks om ‘n gesonde interpretasie van Openbaring te verseker. Waar baie gelowiges in rep en roer is sodra Israel in die nuus verskyn, is daar geen Bybelse bewyse dat dit profesie is wat voor ons oë afspeel of tot vervulling kom nie. Hierdie boek kyk na wat die Woord sê, nie die hoofoptrekke van die Sondag koerant nie.

Additional information

Weight 0,5 kg
Dimensions 30 × 20 × 5 cm
Weergawe

Hardeband, e-Boek

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Openbaring – Deel 2: Hoofstukke 1 – 7”

Your email address will not be published. Required fields are marked *